Author Archive

PRG Parent & Son Golf Day 2025

Tuesday, September 2nd, 2025

Make sure you grab your entry for PRG’s biggest golf fundraiser of the year. https://shop.opentickets.co.za/…/-prg-parent-son-golf…

Read more...

Tennis – Cape Town Mini 5

Tuesday, September 2nd, 2025

Die Paul Roos-tennisspelers het baie goed gevaar by die naweek se Cape Town Mini 5 wat deur Tennis Suid-Afrika aangebied is. Zach Jooste wen die seuns o. 16-enkelspel en Rocco Noades wen die seuns o.14-enkelspel. Rocco het ook die o. […]

Read more...

PRG-koor wenners van die Tygerberg Eisteddfod

Tuesday, September 2nd, 2025

Die PRG-koor is Saterdagaand as wenners van die bekende Tygerberg Eisteddfod aangekondig. In die finaal van kompetisie in die Endler-saal het hul ‘n punt van 93,8% ontvang, met Hoërskool Tygerberg en Bishops tweede en derde.

Read more...

Johann Vos Musiekkompetisie

Friday, August 29th, 2025

Hermanus Schmidt (graad 11) het hierdie week die Johann Vos Musiekkompetisie gewen. Dié gesogte kompetisie word jaarliks deur Hoërskool Bellville aangebied. Na die bekende pianis, Roelof Temmingh, se oorwinning in 2015 is Hermanus nou PRG se tweede algehele wenner.

Read more...

Eskom Streeks-ekspo vir jong wetenskaplikes

Thursday, August 28th, 2025

Paul Roos blink uit by Eskom se Streeks-ekspo vir jong wetenskaplikes wat op 22 Augustus plaasgevind het. 27 leerders het deelgeneem en puik uitslae verwerf: Goud Wium van Niekerk Mighael Meyer Daniel Grobbelaar Jasper Marshall Tristan van der Merwe Tyler […]

Read more...

Annual PRG Rugby Year-End Awards

Thursday, August 28th, 2025

This week we celebrated another memorable rugby season at the annual PRG Rugby Year-End Awards Evening. The night was filled with pride as we honoured outstanding performances across all age groups, capped off with an inspiring address from our very […]

Read more...

PRG produksies – Pardonne-moi en Raap

Thursday, August 28th, 2025

PRG se twee puik produksies, Pardonne-moi en Raap, tree Vrydag, 29 Augustus by die ATKV-Tienertoneel se Wes-Kaapse Streeksfees 2 in die Pam Golding Baxter Teater op. Pardonne-moi speel om 15:50 Raap speel om 17:30 Kaartjies beskikbaar by Webtickets: https://www.webtickets.co.za/v2/Seating.aspx…

Read more...

Cape Winelands Top Schools Chess Tournament

Monday, August 25th, 2025

o.17’s wen die Cape Winelands Top Schools Chess Tournament, en die o.15’s behaal ‘n derde plek.

Read more...

PRG Senior Band

Friday, August 22nd, 2025

Die PRG Senior Band het gistermiddag by die Helderberg Eisteddfod ‘n cum laude gekry. Hulle het verlede kwartaal ook die Stellenbosch Eisteddfod cum laude gekry en die kategorie gewen.

Read more...

PRG Atterbury Music Festival Arrangements – 27 & 28 August 2025

Thursday, August 21st, 2025

PRG Atterbury Music Festival Arrangements – 27 & 28 August (sien Afrikaans onder) We are excited to host our annual music festival on 27 and 28 August. 27 August: Grade 9 and Grade 10 learners will perform in the mass […]

Read more...

PRG Parent & Son Golf Day 2025

Make sure you grab your entry for PRG’s biggest golf fundraiser of the year.

Tennis – Cape Town Mini 5

Die Paul Roos-tennisspelers het baie goed gevaar by die naweek se Cape Town Mini 5 wat deur Tennis Suid-Afrika aangebied is.

Zach Jooste wen die seuns o. 16-enkelspel en Rocco Noades wen die seuns o.14-enkelspel.

Rocco het ook die o. 14-dubbelspeltitel gewen terwyl Zach in die finaal van die o. 16-dubbels verloor het.

Ander spelers wat goed gevaar het, is:

Charl Henning: Mans Ope: 4de
Nicholas Lourens: Mans Ope: 5de
Daneel Bester: o. 16-seuns: 7de
Dawid-Wiese Viljoen: o. 16-seuns: 9de
Ruben Smit: o. 14-seuns: 2de

Liyema Mancoba: o. 14-seuns: 4de

PRG-koor wenners van die Tygerberg Eisteddfod

Die PRG-koor is Saterdagaand as wenners van die bekende Tygerberg Eisteddfod aangekondig.

In die finaal van kompetisie in die Endler-saal het hul ‘n punt van 93,8% ontvang, met Hoërskool Tygerberg en Bishops tweede en derde.

Johann Vos Musiekkompetisie

Hermanus Schmidt (graad 11) het hierdie week die Johann Vos Musiekkompetisie gewen.

Dié gesogte kompetisie word jaarliks deur Hoërskool Bellville aangebied. Na die bekende pianis, Roelof Temmingh, se oorwinning in 2015 is Hermanus nou PRG se tweede algehele wenner.

Eskom Streeks-ekspo vir jong wetenskaplikes

Paul Roos blink uit by Eskom se Streeks-ekspo vir jong wetenskaplikes wat op 22 Augustus plaasgevind het. 27 leerders het deelgeneem en puik uitslae verwerf:

Goud
Wium van Niekerk
Mighael Meyer
Daniel Grobbelaar
Jasper Marshall
Tristan van der Merwe
Tyler Ridout
Claus Laubscher
Timo Kleinert
Daneel Bester
Lucas Kraynauw

Reece van Schoor

Silwer
Thomas Purnell
Cameron van der Merwe
Tom Scmidtborn
Luke Goosen
Leo Rudge
Brooklyn Solomon
Karl Crouch
Callum Bakker
Liam Richards

Meurant Botha

Brons
Zander Forbes
Martyn Spies
Christiaan Swart

Jean Louis Cotzee

Spesiale toekenings
Wium van Niekerk: Beste Senior in die Plantwetenskappe-kategorie en Universiteit van Stellenbosch se topprojek (manlik).Mighael Meyer: Beste Junior in die Chemie- en Biochemie-kategorie.

Timo Kleinert en Daneel Bester: Beste Junior in die Landbouwetenskappe-kategorie.

Annual PRG Rugby Year-End Awards

This week we celebrated another memorable rugby season at the annual PRG Rugby Year-End Awards Evening.

The night was filled with pride as we honoured outstanding performances across all age groups, capped off with an inspiring address from our very own Springbok and World Cup champion, Schalk Brits.

Congratulations to our u19 award winners:

Paul Rooser of the Year: Keenan Stoffels
Players’ Player of the Year: Gert Kemp
Defender of the Year: Truspe Schoeman
Attacking Player of the Year: Jordan Steenkamp
Most Improved Player of the Year: Caleb Koeberg

A fitting end to a season of hard work, teamwork, and unforgettable memories.

PRG produksies – Pardonne-moi en Raap

PRG se twee puik produksies, Pardonne-moi en Raap, tree Vrydag, 29 Augustus by die ATKV-Tienertoneel se Wes-Kaapse Streeksfees 2 in die Pam Golding Baxter Teater op.

Pardonne-moi speel om 15:50

Raap speel om 17:30

Kaartjies beskikbaar by Webtickets:

Cape Winelands Top Schools Chess Tournament

o.17’s wen die Cape Winelands Top Schools Chess Tournament, en die o.15’s behaal ‘n derde plek.

PRG Senior Band

Die PRG Senior Band het gistermiddag by die Helderberg Eisteddfod ‘n cum laude gekry.

Hulle het verlede kwartaal ook die Stellenbosch Eisteddfod cum laude gekry en die kategorie gewen.

PRG Atterbury Music Festival Arrangements – 27 & 28 August 2025

PRG Atterbury Music Festival Arrangements – 27 & 28 August (sien Afrikaans onder)

We are excited to host our annual music festival on 27 and 28 August.

  • 27 August: Grade 9 and Grade 10 learners will perform in the mass choir.
  • 28 August: Grade 8 and Grade 11 learners will perform in the mass choir.

NB: Attendance is compulsory for learners on the evening they are performing.

We kindly ask parents to assist with transport arrangements, and help one another with lifts where needed.

Arrangements for the evening your son performs in the mass choir:

  • Learners must be in their register class by 20:15.
  • The concert will finish between 21:15 and 21:30.
  • Learners must wear step-outs. Please note: no scarves or rain jackets may be worn on stage.

Tickets are still available on: https://www.seatme.co.za/tc-events/prg-musiekfees-2025-3/

Thank you for your support – we look forward to a wonderful celebration of music!

________________________________

PRG Atterbury Musiekfees Reëlings – 27 & 28 Augustus

Ons sien daarna uit om ons jaarlikse musiekfees op 27 en 28 Augustus aan te bied.

  • 27 Augustus: Graad 9- en Graad 10-leerders tree op in die massakoor.
  • 28 Augustus: Graad 8- en Graad 11-leerders tree op in die massakoor.

NB: Bywoning is verpligtend vir leerders op die aand waarop hulle optree.

Ons vra vriendelik dat ouers met vervoerreëlings help en mekaar ondersteun waar nodig.

Reëlings vir die aand waarop u seun in die massakoor optree:

  • Leerders moet teen 20:15 in hul registerklas wees.
  • Die konsert sal tussen 21:15 en 21:30 eindig.
  • Leerders moet step-outs dra. Let asseblief op: geen serpe of reënbaadjies mag op die verhoog gedra word nie.

Kaartjies is steeds beskikbaar by: https://www.seatme.co.za/tc-events/prg-musiekfees-2025-3/

Baie dankie vir u ondersteuning – ons sien uit na ’n wonderlike viering van musiek!